Original Research
Die Christendom in die Westerse Wêreld
G. C.P. van der Vyver
Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 32, No 1 (1964), 5-11. doi: 10.4102/koers.v32i1.1394
Submitted: 08 February 1964
Published: 08 February 1964
Abstract
Die onderwerp, aan die skrywer hiervan opgedra om voor ’n samekoms van G.T.V.-lede te behandel, is baie wyd. Persone m et vakkennis sal wel weet w atter m agte aan 't w erk is op elke terrein van die teologiese wetenskap. Ons kan in 'n oriën- terende oorsig hoogstens volstaan m et enkele hooftrekke sonder om selfs daarm ee die terrein te dek. Dippel, w at ’n deeglike studie gemaak het van die kerk en wêreld in ’n krisis, het hom oor die terreinoorsiening soos volg uitgelaat: „De bezeten wereld van nu w ordt beheerscht door tal van krachten en machten, die er bovengronds en ondergronds werken. Wie heeft er een volledig beeld van, waar- van de juistheid aantoonbaar is?”
Full Text: |
PDF (169KB)
Author affiliations
G. C.P. van der Vyver, , South Africa Metrics
Total abstract views: 66 Total article views: 123
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)