Original Research
Die Eerste Verhoudinge Tussen Boer en Brit.
D. H. Cilliers
Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 19, No 3 (1951), 92-101. doi: 10.4102/koers.v19i3.1658
Submitted: 19 February 1951
Published: 19 February 1951
Abstract
Mens hoor deesdae, veral van Engelse kant, weer heelwat omtrent die „gevoel,” „rassehaat” e.s.m. wat daar dan tussen Afrikaans- en Engelssprekendes sou bestaan. Nou wil ek sommer dadelik sê dat dit een van dié oordrewe en gevaarlike algemeenhede is wat maklik is om te beweer maar wat gewoonlik op onkunde en/of kwaadwilligheid berusen meestal ook nie bewys kan word nie, iets wat dikwels sommer uit die lug gegryp is en hoofsaaklik op papier bestaan—in Engels sou ek met’n woordspeling wou sê: „On paper, more specifically, in the Englishpapers.”
Full Text: |
PDF (224KB)
Author affiliations
D. H. Cilliers, , South Africa Metrics
Total abstract views: 83 Total article views: 128
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)