Original Research
Die staat en die semi-staatsinstellinge 'n vraagstuk van vryheid en beheer*
C. P. Van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 33, No 1 (1965), 62-76. doi: 10.4102/koers.v33i1.1350
Submitted: 07 February 1965
Published: 07 February 1965
Abstract
Die onderw erp wat vir bespreking by hierdie geleentheid gekies is, staan in verband m et die sake van ons eie tyd en ons eie land. Ons eie tydsom standighede kom ter sprake deurdat die verskynsel van die sem i-staatsinstellinge kenm erkend van die tw intigste eeu is. Dit het naam lik betrekking op die huidige staatstaak, en dien as voorbeeld van die aanpassing en uit- bouing van die staat se organisasie om dié taak te kan uit- voer. Gesien die belangrike rol wat die staat tans speel, be- hoort die soeklig op sy werksaam hede en organisasie na my mening by te dra tot ’n beter begrip van die tyd en die wêreld waarin ons lewe.
Full Text: |
PDF (315KB)
Author affiliations
C. P. Van der Walt, , South Africa Metrics
Total abstract views: 61 Total article views: 167
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)