Original Research
Die Afrikaanse Geskiedbeskouing
F. A. van Jaarsveld
Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 26, No 3 (1958), 97-100. doi: 10.4102/koers.v26i3.1622
Submitted: 18 February 1958
Published: 18 February 1958
Abstract
Na aanleiding van my voor drag voor die vierde kongres ter bevordering van die wysbegeerte wat in Februarie in Pretoria gehou is, het die redaksie my genader oor bogenoemde onderwerp. Voor die kongres het ek gepraat oor die Afrikaanse geskiedenisbeeld, wat natuurlik iets anders is as die geskiedbeskouing van die Afrikaner. Maar tussen die twee dinge is daar ’n same hang.'n Beeld is juis die resultaat van ’n skou in of oor die verlede en dit suggereer ’n bepaalde visie op die afgelope gebeurtenisse.
Full Text: |
PDF (123KB)
Author affiliations
F. A. van Jaarsveld, , South Africa Metrics
Total abstract views: 62 Total article views: 122
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)