It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

Minister van mynwese En van beplanning om 'n instituut van beplanning Formeel af te kondig by die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. Op 8 September 1965 | Haak | Koers - Bulletin for Christian Scholarship
  Search this journal:     Advanced search
Original Research

Minister van mynwese En van beplanning om 'n instituut van beplanning Formeel af te kondig by die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. Op 8 September 1965

J. F.W. Haak

Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 33, No 2 (1965), 81-86. doi: 10.4102/koers.v33i2.1351

Submitted: 07 February 1965
Published:  07 February 1965

Abstract

Dit is vir my ’n voorreg en ’n plesier om vanmiddag ’n paar gedagtes by hierdie belangrike byeenkoms uit te spreek. Alhoewel die Departement van Beplanning sopas slegs sy eerste verjaarsdag gevier het, is die verbintenis van sekere afdelings van my Departement met hierdie Universiteit heel- wat ouer en is dit ook nie die eerste keer dat ek hier optree nie. Ek voel dus baie tuis in hierdie omgewing omdat ons ou vriende is maar veral omdat hierdie Universiteit met die instelling van die beplanningskursus ’n landsdiens verrig.

 

 


Full Text:  |  PDF (132KB)

Author affiliations

J. F.W. Haak, , South Africa

Metrics

Total abstract views: 60
Total article views: 146

Cited-By

No related citations found

Comments on this article

Before posting your comment, please read our policy.
Post a Comment (Login required)


ISSN: 0023-270X (print) | ISSN: 2304-8557 (online) Follow us on:

All articles published in this journal are licensed under the Creative Commons Attribution license.

©2014 AOSIS (Pty) Ltd. All rights reserved. No unauthorised duplication allowed.

AOSIS OpenJournals | Perfecting Scholarship Online
Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, South Africa, 7551
Tel: 086 1000 381 
Tel: +27 21 975 2602 
Fax: 086 5004 974

Please read the privacy statement.