It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

Die Nasionale Vlag van die Republiek van Suid-Afrika | Kroukamp | Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies

Die Nasionale Vlag van die Republiek van Suid-Afrika

W. Kroukamp, L. Loubser

Abstract


' 'n Vlag is 'n sinnebeeld van volksbestaan. 'n Vlag kan die grootste geesdrif skep ... kan tot trane roer ... kan die diepste dryfvere tot handeling in beweging bring, en kan tot die edelste pogings besiel. Vir 'n vlag kan 'n volk leef, en kan hy veg en sterf.' - Dr D.F. Malan, 25 Mei 1926.

Keywords


Dr D.F. Malan; 25 Mei 1926; 31 Mei 1928; Nasionale Vlag; Herkoms van die Nasionale vlag; Simbool van onafhanklikheid

Full Text:

PDF