It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

Handleiding vir die erediens | Clasen | Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif

Handleiding vir die erediens

Ferdie Clasen

Abstract


Soos met baie ander dinge, is dit tans nie maklik om die liturgiese kenmerke van die NG Kerk eenduidig te beskryf nie. Die afgelope jare is gekenmerk deur is ryk verskeidenheid van beïnvloeding en eksperimentering.
Die nuwe Handleiding vir die Erediens wat in 2010 verskyn het, is 'n poging om enersyds op 'n verantwoordelike wyse die verskeidenheid te reflekteer en andersyds die eg gereformeerde karaktertrekke van die erediens te behou.
In die res van hierdie artikel word 'n aantal tendense genoem om aan te dui tot watter mate die Handleiding vir die Erediens die verskeidenheid probeer akkomodeer. Dit is almal tendense wat vir die eerste keer in 'n handleiding vir die erediens van die NG Kerk opgeneem is.

Keywords


Nederduitse Gereformeerde Kerk; Bybel-Media; Ferdie Clasen; André Bartlett; Cassie Carstens; Freddie Schoeman

Full Text:

PDF EPUB