Original Research
Die bestuursvorme van Botswana, Lesotho en Swaziland
C.J. Maritz
Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 35, No 3 (1967), 163-185. doi: 10.4102/koers.v35i3.1383
Submitted: 08 February 1967
Published: 08 February 1967
Abstract
Die gebiede Botswana, Lesotho en Swaziland het tot onlangs nog amptelik bekend gestaan as Britse Hoëkommissarisgebiede. Hulle is, na verkryging van die status van Britse gebiede, bestuur en beheer deur die Britse Hoëkommissaris in Suid-Afrika, welke pos in 1909 oorgegaan het na die Goewerneur-generaal. Omdat die Goewerneur-generaal egter na 1931 aangestel sou word op advies van die Uniekabinet „to represent the King’s Grace and not the British Government" (Hailey, 1963 : 1), is die pos van Hoëkommissaris geskei van dié van Goewerneur-generaal.
Full Text: |
PDF (514KB)
Author affiliations
C.J. Maritz, , South Africa Metrics
Total abstract views: 77 Total article views: 138
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)