It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

KINDERS IN MILITÊRE VERBAND | Otto | Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies

KINDERS IN MILITÊRE VERBAND

W. Otto

Abstract


'Many anxious parents feel it is wrong to send boys straight out of school to fight terrorist on the Republic's borders.'

Hierdie aanhaling kom uit die Evening Post van 19 November 1975. 'n Briefskrywer in die Beeld van 25 Oesember 1975 is baie skerper en se dat dit 'uiters buffelagtig is om kindel's wat op skoolbanke moet sit na die grens te stuur.' Onder die opskrif 'Grenssoldate is gans te jonk' publiseer Rapport van 28 Oesember 1975 'n brief van 'n bekommerde vader 001' dieselfde onderwerp.

Keywords


Evening Post, 19 November 1975; Beeld, 25 Desember 1975; Rapport, 28 Desember 1975; Suid-Afrikaanse Berede Skutters; Penkoppe; kinders in militêre verband; 'Rand Rifles

Full Text:

PDF