It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie | Grové | Koers - Bulletin for Christian Scholarship
  Search this journal:     Advanced search
Original Research

Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie

A.P. Grové

Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 34, No 4/5 (1967), 22-28. doi: 10.4102/koers.v34i4/5.1423

Submitted: 08 February 1967
Published:  08 February 1967

Abstract

In die oorweging van my opdrag — om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie — het ek my afgevra of, en in hoeverre dan, die terme „ontwikkeling” en „perspektief” in die verband met mekaar versoenbaar is. Op ’n bepaalde manier gesien dui dié woorde op twee benaderingswyses wat nogal skerp teenoor mekaar te staan kom. Rig ons ons op ontwikkeling, is die geskiedenis, die verloop in die tyd van deurslaggewende betekenis en sal ons in ’n hoë mate chronologies (of miskien anti-chronologies) te werk moet gaan, sal ons as 't ware saam met die tyd oor die hele terrein van ons poësie moet beweeg. Soek ons na perspektief, daarenteen, word die persoonlike instelling deurslaggewend, want nou staan ons stil en kan ons vanaf ’n bewus gekose, voordelige waarnemingspunt die landskap in oënskou neem, kan ons verskynsels en verhoudinge weergee soos hulle op ’n bepaalde moment in ons gesigsveld te staan kom.

Full Text:  |  PDF (330KB)

Author affiliations

A.P. Grové, , South Africa

Metrics

Total abstract views: 50
Total article views: 225

Cited-By

No related citations found

Comments on this article

Before posting your comment, please read our policy.
Post a Comment (Login required)


ISSN: 0023-270X (print) | ISSN: 2304-8557 (online) Follow us on:

All articles published in this journal are licensed under the Creative Commons Attribution license.

©2014 AOSIS (Pty) Ltd. All rights reserved. No unauthorised duplication allowed.

AOSIS OpenJournals | Perfecting Scholarship Online
Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, South Africa, 7551
Tel: 086 1000 381 
Tel: +27 21 975 2602 
Fax: 086 5004 974

Please read the privacy statement.