Monumente en Gedenktekens / Monuments and Memorials: DIE EXERCE PERFEGIONI STANDBEELD
Abstract
Op 12 Desember 1980 het die Stadsraad van Oudtshoorn die EXERCE PERFECTIOIN Standbeeld aan die Infanterieskool oorhandig. Die beeld dien nie alleenlik as versiering by die hoofingang von die Infanterieskool in Parkweg nie, maar simboliseer ook die volgende:
Keywords
EXERCE PERFECTIOIN; Oudtshoorn; Infanterieskool; Parkweg