Original Research
Toekomskunde as morele verantwoordelikheid
P. G. W. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 42, No 5 (1977), 383-387. doi: 10.4102/koers.v42i5.1221
Submitted: 06 February 1977
Published: 06 February 1977
Abstract
Vir meeste van ons kortsigtiges het die jaar 2000 ’n veraf, ma- giese en newelagtige assosiasie. Ons praat baie makliker van ons er- varing van en herinnering aan die Smutsregering en die Tweede Wêreldoorlog wat 32 jaar gelede geëindig het. Maar ons voer vol- struispolitiek oor die jaar 2000 wat maar 23 jaar om die draai lê. Oor 23 jaar is die huidige geslag studente so oud soos baie van ons huidige personeel. *
Full Text: |
PDF (92KB)
Author affiliations
P. G. W. du Plessis, , South Africa Metrics
Total abstract views: 70 Total article views: 123
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)