It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds | Möller | Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies

Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds

P.L. Möller

Abstract


MILITÊRE AKADEMIE SOLDATEMONUMENT

Op Woensdag 10 Desember 1980 is 'n hoogtepunt van die dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie bereik toe die Soldatemonument deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, Genl C.L. Viljoen SSA, SM, onthul is.

Hierdie 1,7 meter hoë bronsbeeld van 'n soldaat met seiluitrusting, gekleed in nutria, is deur maj Clifford Pols gemaak en voor die hoofgebou van die Eenheid opgerig. Die beeld toon 'n soldaat wat op die plek rus staan met 'n wapen in die regter- en 'n bybel in die linkerhand.


Keywords


10 Desember 1980; bronsbeeld van 'n soldaat; Maj Clifford Pols; Dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie; Suid-Afrikaanse Weermag; Genl C.L. Viljoen

Full Text:

PDF