Original Research
Totius en sy universiteit
V. E. d ’Assonville
Koers - Bulletin for Christian Scholarship; Vol 42, No 3 (1977), 228-237. doi: 10.4102/koers.v42i3.1209
Submitted: 06 February 1977
Published: 06 February 1977
Abstract
As die digter S.J. Pretorius in 1950, ’n jaar voor die selfstandig- wording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, ’n ,,Alma-Mater”-lied dig^), dan maak hy ’n kostelike historiese greep as hy die ontstaan van die Universiteit vertolk met die aanhef „Gebore uit die nag van smaad” . Hierdie „nag van smaad” word op sy donkerste as die Tweede Vryheids- oorlog die Teologiese Skool van Burgersdorp feitlik tot stilstand bring en die twee Boererepublieke ’n puinhoop gemaak word. Dan bevind J.D . du Toit, die Kaapse rebel, hom teen die einde van 1900 saam met ander Kapenaars in ballingskap in Amsterdam waar hy aan die Vrye Universiteit van Abraham Kuyper diep onder die indruk kom van die idee van ’n Christelike Universiteit en die Christelike wetenskap.
Full Text: |
PDF (190KB)
Author affiliations
V. E. d ’Assonville, , South Africa Metrics
Total abstract views: 78 Total article views: 142
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)