It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

W.F. Botha (Hoofredakteur): Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Dertiende Deel: R. | McLachlan | Lexikos

W.F. Botha (Hoofredakteur): Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Dertiende Deel: R.

J.D. McLachlan

Abstract


Hierdie resensie is die beskouing van 'n taalpraktisyn wat geen leksikograaf is nie. Die uitgangspunt is dus nie leksikografiese teorie nie en die werk word ook nie aan leksikografiese teorie beoordeel nie. Dit is die beskouing van 'n leksikografiese leek, maar 'n origens min of meer ingeligte gebruiker.

Full Text:

PDF