It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

Hoofstukke uit die voor- en vroeë geskiedenis van die SAW | Ploeger | Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies

Hoofstukke uit die voor- en vroeë geskiedenis van die SAW

Jan Ploeger

Abstract


Op 31 Mei 1902 het 'n driejarige, van die begin af ongelyke militere worstelstryd in Suid-Afrika ten einde geloop. Hierdie kragmeting het die oorwinnaar op die slagveld ongeveer 22,000 soldate en £250,000,000 (R500,000,000) aan oorlogsuitgawes gekos. Aan Boerekant is meer as 34,000 menselewens, waarvan die van ongeveer 26,000 vroue en kinders in die konsentrasiekampe, betreur. Die Britse ideaal, 'n staatkundig verenigde Suid-Mrika onder die Union Jack, is verwesenlik. 'n Verarmde en uitgedunde bevolking van twee voormalige vrye en onafhanklike Voortrekkerrepublieke het die ondergang van hul state wat uit die ideale van hulle doelbewuste voorouers voortgekom het, innig betreur.

Keywords


South African Constabulary; Transvaal Volunteers; Imperiale garnisoene; Imperiale Verdedigingskonferensie; Genl. lord Methuen; Unieverdedigingsmag; Randse staking van 1918;

Full Text:

PDF