Original Research
Die rol van die gemeente as geloofsgemeenskap in die begeleiding tot belydenisaflegging
B. J. de Klerk, T. F. Dreyer
In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 41, No 2 (2007), 209-232. doi: 10.4102/ids.v41i2.303
Submitted: 27 July 2007
Published: 27 July 2007
Abstract
Die aflegging van geloofsbelydenis is die amptelike geleentheid waartydens die gelowige voor God en die gemeente antwoord op God se verbond. Die praktyk skets dikwels ’n hartseer prentjie oor hierdie saak. Volgens Hanekom en Hendriks (1996:642) staan belydenisaflegging as liturgiese handeling waarin dooplidmate for- meel belydende lidmate van die kerk word, reeds ’n geruime tyd in die brandpunt.
Full Text: |
PDF (174KB)
Author affiliations
B. J. de Klerk, Vakgroep: Praktiese Teologie, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, South Africa
T. F. Dreyer, Vakgroep: Praktiese Teologie, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, South Africa Metrics
Total abstract views: 215 Total article views: 573
Cited-By
No related citations found
Comments on this article
Before posting your comment, please read our policy. Post a Comment
(Login required)