It is the cache of ${baseHref}. It is a snapshot of the page. The current page could have changed in the meantime.
Tip: To quickly find your search term on this page, press Ctrl+F or ⌘-F (Mac) and use the find bar.

Foreword / Voorwoord | Otto | Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies

Foreword / Voorwoord

W. Otto

Abstract


Sewentig jaar gelede is die Unieverdedigingsmag - die voorloper van die SA Weermag - gestig. Oor hierdie sewentig jaar van die SA Weermag is nog geen omvangryke geskiedenis geskrywe nie. Slegs die SA Weermag se deelname aan die twee Wereldoorloe, die Koreaanse Oorlog, enkele eenheidsgeskiedenisse en brokstukkies oor die organisatoriese ontwikkeling van die SA Weermag, is al geskrywe. Dit is te verstane want oorloe word as hoogtepunte in die geskiedenis van weermagte beskou.

Keywords


Unieverdedigingsmag; SA Weermag; organisatoriese ontwikkeling van die SA Weermag; hoogtepunte in die geskiedenis van weermagte